Skip to content

GOOD-party kritiseer Emma Powell se buitelandse sake-rekord, noem dit ‘n ramp [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom die bedanking van die DA se woordvoerder oor internasionale betrekkinge, Emma Powell, en beskryf haar ampstermyn as rampspoedig vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die party is van mening Powell het die land se transformasie-agenda verkeerd voorgestel tydens oorsese reise, insluitend na Israel en die VSA. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê haar optrede het die verhoudings met die Amerikaanse administrasie beskadig en het die DA se verleentheid blootgelê om beide die regering en die opposisie te probeer wees:

ENG HerronOnPowell