Skip to content

GOOD-party dring aan op veilige onderwys na skietvoorval by WSU [KLANK]

# Die GOOD-party sê skole en tersiêre instellings moet plekke van veiligheid en onderwys wees. Dit volg nadat ‘n student verlede week doodgeskiet is tydens ‘n betoging by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. GOOD se nasionale jeugvoorsitter, Kaden Arguile, het die geweld veroordeel en beklemtoon dat studente nooit geïntimideer moet word omdat hulle hul griewe lug nie. Hy het owerhede aangemoedig om ‘n veilige leeromgewing te voorsien:

ENG-ArguileOnSchools