Skip to content

GOOD-party dring aan op antwoorde met onttrekking van R1-miljard tenderbedrogsaak [KLANK]

# Die GOOD-party het teleurstelling uitgespreek oor die staat se besluit om voorlopig die bedrogklagte van een-miljard-rand teen die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings van Kaapstad, Malusi Booi, en die vermeende bendebaas, Ralph Stanfield en ander terug te trek. Die party sê die stap wek ernstige kommer oor die Nasionale Vervolgingsgesag se vermoë om ingewikkelde sake aan te pak. Brett Herron van GOOD, doen ‘n beroep op ‘n volledige, onafhanklike ondersoek na die stad se beweerde bande met bendenetwerke:

 

ENG HerronOnTender