# Die GOOD-party sê hulle gaan nie die naweek aan die Johannesburg Pride sal deelneem nie. Die party sê die groeiende verdeeldheid binne die LGBTQIA+-gemeenskap rondom die geleentheid het ‘n breër en diep kommerwekkende tendens uitgelig, een wat Pride-optogte in verskeie groot metropolitaanse gebiede, insluitend Kaapstad en Tshwane, beïnvloed het. Keagen Gertse van GOOD sê wat as ‘n protesbeweging vir gelykheid begin het, het toenemend ‘n sosiale en fotogeleentheid geword:
GOOD onttrek aan Johannesburg Pride-optog te midde van verdeeldheid oor doel daarvan [KLANK]
ENG KeagenonPride