Skip to content

GOOD doen ‘n beroep op waarnemende polisieminister om noodsaak en billikheid te bring in misdaadstryd [KLANK]

# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om noodsaak, fokus en billikheid in die misdaadstryd aan die dag te lê, nie net tydens mediakonferensies nie, maar ook in polisiedistrikte en met beleid. Cachalia is aangestel in die plek van Senzo Mchunu, wat op spesiale verlof is na aanleiding van die plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hoewel die bewerings ernstig is, moet die stryd teen misdaad voortgaan:

ENG BrettononAgainstCrime