# Die Global Sumud-flottielje doen ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om dringende stappe te doen om Israel se blokkade van Gaza te beëindig. Aktiviste en kenners van die Verenigde Nasies beskryf die blokkade as onwettig en ‘n vorm van gesamentlike straf wat voedsel, brandstof, mediese voorrade en humanitêre hulp vir meer as twee-miljoen mense beperk. Thiago Ávila van die flottielje versoek regerings en organisasies om Israel aanspreeklik te hou, hulpsendings te beskerm en op te hou om praktyke te ondersteun wat die humanitêre krisis verleng:
Globale solidariteitsbeweging bepleit internasionale optrede om Gaza-blokkade te beëindig [KLANK]
ENG AvilaOnBlockade