Skip to content

Globale gesondheidsorganisasies dring aan op sterker immuniseringsondersteuning [KLANK]

# UNICEF, die Wêreldgesondheidsorganisasie, en die entstof-alliansie, GAVI, versoek ouers, die publiek en politici om hul steun vir immunisasie te versterk. Dit volg te midde van toenemende kommer oor uitbrekings van siektes wat entstowwe kon voorkom het. Paul Ngwakum van UNICEF in Oos- en Suider-Afrika het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon die versterking van immuniseringstelsels is noodsaaklik om gemeenskappe te beskerm en lewens te red:

ENG-NgwakumOnVaccination