Skip to content

Global Sumud-flotielje beskuldig Israel van valse sekerheidseise om aanvalle op humanitêre sendings te regverdig [KLANK]

# Die Globale Sumud-flotielje sê onafhanklike ondersoeke, insluitende deur die Verenigde Nasies, het geen wapens aan boord van enige hulpkonvooie gevind nie, maar Israel gebruik vals sekerheidseise as ‘n voorwensel om gewelddadige aanvalle te regverdig. ‘n Lid van die organisasie se reëlingskomitee, Yasemin Acar, waarsku dieselfde taktiek word nou gebruik teen die flotieje wat na Gaza seil met humanitêre hulp, dokters, joernaliste en menseregtewaarnemers aan boord:

ENG AcarOnSafePassage