Skip to content

GIWUSA vra werkersklas-verteenwoordiging op Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee [KLANK]

# Die vakbond Giwusa sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog, is ʼn voortsetting van klas-uitbuiting deur woeker-afpersing. Die komitee se besluit kom te midde van stygende verbruikerspryse wat deur konflik in die Midde-Ooste veroorsaak word. GIWUSA-president, Mametlwe Sebei, sê werkersklas-verteenwoordiging op die beleidskomitee en alle prysreguleerders is nodig. Hy sê die finansiële bedryf moet genasionaliseer word onder werkers se demokratiese beheer:

ENG SebeiOnDemands