# Die vakbond, Giwusa sê die enigste manier om die verwoesting van massa werkloosheid te oorkom, is om die ekonomie fundamenteel te hervorm. Volgens Statistieke SA het 74-duisend werkgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar verlore gegaan. President van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die regering van nasionale eeheid se ekonomiese program wat hoofsaaklik op Operasie Vulindlela gebasseer is, is net nog ‘n neo-liberale skelmstreek om verarming en privatisering te bevorder, en om arbeid meer onseker te maak:
GIWUSA vra vir fundamentele hervorming van die ekonomie [KLANK]
ENG MametlweonTransformation