Skip to content

GIWUSA vra nasionale dag van aksie om regering te vra vir staking van alle handelsooreenkomste met Israel [KLANK]

# Die algemene werkersvakbond, GIWUSA, doen ‘n beroep op alle vakbonde en mense wat regverdigheid aanhang, om vir ‘n Nasionale Dag van Aksie saam te staan. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die dag is daarop gemik om druk op die regering te plaas om dadelik alle handelsooreenkomste met Israel te staak en ‘n omvattende uitvoerverbod in te stel op steenkool. Hy sê Suid-Afrika se grondstowwe mag nie volksmoord aanvuur nie:

ENG MametlweonNationalDay