Skip to content

GIWUSA verwelkom verlangsaming van inflasie [KLANK]

# GIWUSA verwelkom die verlangsaming van inflasie tot 2,7-persent in Maart, die laagste in byna vyf jaar. GIWUSA se leier, Mametlwe Sebei, sê egter die vakbond waarsku die werkersklas teen die wanindruk dat dit ‘n einde aan die lewenskoste-krisis aandui. Hy sê die stadiger tempo van prysstygings beteken nie dat pryse besig is om te daal nie:

ENG MametlweonSlowdown