# Die algemene werkersvakbond GIWUSA het die voortslepende volksmoord en slagting deur die Rapid Support Forces paramilitêre mag teen die mense van Soedan veroordeel. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die oorname van die stad van El-Fasher het ‘n nuwe vlaag van gruweldade ontketen, insluitend teregstellings, arbitrêre arrestasies en etnies gemotiveerde moorde wat deur plaaslike mediese groepe en internasionale waarnemers gedokumenteer is:
GIWUSA veroordeel voortslepende volksmoord en slagting in Soedan [KLANK]
ENG SebeionSudan