# Die nywerheidsvakbond GIWUSA verwerp met minagting wat hy noem Cosatu se ‘skaamtelose voorstel’, dat Suid-Afrika sy wette en regulasies tersyde moet stel vir Elon Musk se Starlink-internet. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dit is nie bloot ‘n beleidstoegewing nie, maar klasseverraad. Hy sê die vakbondfederasie is nou verplig om as ‘n drukgroep vir miljardêr-rowers en imperialistiese belange op te tree:
GIWUSA veroordeel COSATU se ’skaamtelose’ voorstel om wette tersyde te stel vir Musk se Starlink as klasseverraad [KLANK]
ENG MametlweonCOSATU