# Die werkersvakbond GIWUSA sê die jongste werkloosheidsyfer bevestig Suid-Afrika se werkloosheidskrisis vererger onder die ANC se mislukte neoliberale beleid. Die amptelike werkloosheidsyfer het gestyg tot 33,2-persent, met 8,4-miljoen mense wat nou amptelik werkloos is. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die vakbond het dit deurgaans gesê en nou bewys die uitgebreide werkloosheidsyfer van 42,9-persent die kapitalistiese stelsel kan nie en sal mense nie werk gee nie:
GIWUSA sê werkloosheid styg as gevolg van ANC se mislukte neoliberale beleid [KLANK]
ENG SebeionUnemployment