Skip to content

Giwusa sê Ramaphosa het SA se soewereiniteit uitverkoop in Washington [KLANK]

# Giwusa sê president Cyril Ramaphosa het die nasionale vryheidstryd verraai en gunste gevra by sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat volgens die vakbond ʼn rassistiese imperialis is. Ramaphosa en Trump het gister in die Withuis vergader om verhoudinge tussen die twee lande te herstel. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die ontmoeting was nie diplomasie soos die media mense wil wysmaak nie:

ENG MametlweonRamaphosa