Skip to content

GIWUSA sê jongste BBP-syfers ontbloot ekonomie se strukturele kwesbaarheid [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA sê hy is bekommerd oor die bruto binnelandse produk se inkrimping in die tweede kwartaal vanjaar. Die BBP het met 0,2-persent gekrimp ná groei van 0,4-persent in die eerste kwartaal. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê terwyl apologete vir kapitaal sal verwys na die oorlog in Iran en wêreldwye onderbrekings in voorsieningskettings, ontbloot hierdie eksterne faktore net die strukturele kwesbaarheid van ʼn ekonomie wat doelbewus van sy produktiewe verdedigingsmeganismes gestroop is:

ENG SebeiONFinancialised