# Die vakbond GIWUSA verwelkom die brandstofprysverlagings hierdie maand. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die daling in dieselpryse is veral betekenisvol, aangesien dit die druk effens kan verlig op die logistieke kettings wat die land van noodsaaklike goedere voorsien. Hy sê die vakbond hou egter vol die huidige brandstofprysmodel en die oliebedryf is inherent onbillik:
GIWUSA sê huidige brandstofprysmodel en oliebedryf is inherent onredelik [KLANK]
ENG MametlweonFuelPrice