# GIWUSA sê die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal toon werkloosheid vererger. Die amptelike werkloosheidsyfer het van 31,4-persent tot 32,7-persent gestyg, terwyl die uitgebreide werkloosheidsyfer, insluitend ontmoedigde werksoekers, tot 43,7-persent gestyg het. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê die enigste oplossing is om die mag van die monopolie‑kapitaal af te skaf en die produktiewe hulpbronne van die land onder beheer van die werkersklas te plaas:
GIWUSA sê dis tyd om SA se produktiewe hulpbronne onder beheer van werkersklas te plaas [KLANK]
ENG SebeiONScale