# Die nywerheidswerkersvakbond Giwusa sê groei van 0,1-persent in die bruto binnelandse produk bevestig dat Suid-Afrika vasgevang is in ‘n diep, strukturele krisis van kapitalisme, gekenmerk deur stagnasie, de-industrialisering en neokoloniale plundering. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die land word gekonfronteer met ‘n algehele krisis, waar die fundamentele teenstrydighede van monopolie-kapitaal, imperialistiese oorheersing en neo-liberale bestedingsinkortings alle moontlikhede van ‘n hervormde kapitalistiese oplossing uitgeput het:
GIWUSA sê 0,1% groei in BBP bevestig stagnasie van kapitalisme [KLANK]
ENG MametlweonGrowth