# Die vakbond GIWUSA waarsku dat nog stygings in brandstofpryse die druk op sukkelende huishoudings verder sal laat toeneem. Volgens data van die Sentrale Energiefonds gaan Suid-Afrika volgende week die hoogste petrolprys ooit betaal met die onderverhaling wat pryse tot bo 30-rand per liter gaan opstoot. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, pak die skuld op stygende oliepryse wêreldwyd, ʼn wisselvallige rand en plaaslike brandstofheffings:
GIWUSA is bekommerd oor verwagte rekordhoë brandstofpryse vir Oktober [KLANK]
ENG SebeiONFuelPrices