# Die werkersvakbond Giwusa sê hy is gekant teen die Afrika-beraad oor kritiese minerale wat vandag en môre in Johannesburg plaasvind. Die beraad word bygewoon deur belangrike kenners in die bedryf om die toekoms van Afrika se minerale sektor te bespreek. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die beraad is volgens hom ʼn onwettige byeenkoms van die imperialistiese en neo-koloniale korporatiewe en politieke elite:
Giwusa gekant teen Afrika-beraad oor kritieke minerale [KLANK]
ENG MametlweonSummit