Skip to content

GIWUSA eis minister Mchunu se skorsing [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, moet vandag nog geskors en strafregtelik ondersoek word vir regsverydeling en die beskerming van sindikate. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het Mchunu beskuldig van regstreekse inmenging by ondersoeke na politieke moorde. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Mkhwanazi se plofbare onthullings lig nie net die sluier oor ongerymdhede nie, maar ook oor die ingewortelde, georganiseerde en misdadige aard van die polisie:

ENG MametlweonMchunu