Skip to content

GIWUSA eis hernasionalisering van Sasol [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA sê hy eis die hernasionalisering van Sasol en die onteiening van alle privaat oliemaatskappye, raffinaderye en kleinhandelnetwerke. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê hierdie bates moet gekonsolideer word en ‘n nuwe, kragtige Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy moet op die been gebring word. Hy sê hierdie organisasie se mandaat sal wees om die bedrogspul met invoere te verbreek en brandstofpryse vir die mense te verlaag en nie winste vir aandeelhouers te genereer nie:

ENG MametlweonSasol