Skip to content

GIWUSA vra Reserwebank om rentekoerse drasties te sny [KLANK]

# Die algemene werkersvakbond Giwusa doen ’n beroep op die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank om rentekoerse draties te verlaag na 3,5-persent. Leier van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê dit sal help om die afname in vervaardigingsbedrywighede en toenemende werkloosheid aan te spreek. Hy sê die georganiseerde werkersklas moet die Reserwebank dwing om rentekoerse te verlaag:

ENG MametlweonInterestRates