# Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman werk saam met die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement om ‘n uitbreking van diarree in Butterworth te beheer. Sooliman is bekommerd omdat daar nie water en elektrisiteit in die area is nie. Hy sê die organisasie het watertenkers, warm etes, komberse en ‘n sterk kragopwekker gestuur na hospitale wat geraak word. Voedselverspreiding sal ook na drie-duisend porsies per dag verhoog word. Hy het ook bevestig dat hulle forensiese spanne bystaan:
Gift of the Givers verhoog hulpverlening in vloedgeteisterde Mthatha [KLANK]
ENG-SoolimanOnAid 2