# Gholf: Die Stad Johannesburg sê hy is gereed om elite spelers van reg oor die wêreld te ontvang wanneer die 17de Johannesburgse Ope vroeg volgende maand na die Houghton-klub terugkeer. Die baan het ‘n trotse geskiedenis as ‘n kampioenskapsgerief, met die aanbieding van nie minder nie as agt SA Ope-byeenkomste. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê voorbereidings is aan die gang, en bemarkingspogings word opgeskerp om meer toeskouers te lok na vanjaar se toernooi:
Gholf: Stad Johannesburg is gereed om elite spelers van regoor wêreld te ontvang [KLANK]
ENG VirgilonGolfers