Skip to content

Gewilde Papa Penny sluit aan by Afrika Mayibuye voor verkiesing [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging sê die gewilde kultuurfiguur Gezani “Papa Penny” Kobane het by die party aangesluit voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Dit volg nadat hy uit die MK-party bedank en as die party se parlementslid uitgetree het. Partyleier Floyd Shivambu het aan die media gesê Kobane sal help om hul veldtog in Giyani en omliggende gemeenskappe in Limpopo te versterk:

 

ENG ShivambuOnPapaPenny