Skip to content

Getuie X ontbloot beweerde korrupsie en geheime polisie-sakebande voor Madlanga-kommissie [KLANK]

# Getuie X het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria beweerde korrupsie en geheime bande tussen senior polisiebeamptes en sakefigure onthul. Getuie X het aanlyn getuig en omvattende WhatsApp-boodskappe verskaf wat op noue bande dui tussen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en die KwaZulu-Natalse Valke-hoof, generaal Lesetja Senona, sowel as sy seun, Thato Senona. Die tussenganger, advokaat Thabang Pooe, het die getuie se antwoorde oorgedra en sê die gesprekke ontbloot ‘n voordelige verhouding wat vertroulike inligting, beskerming en eiendomstransaksies behels:

ENG PooeOnLinks