# Getuie K het aan die Madlanga-kommissie gesê sy het 22-duisend-rand ontvang uit ‘n betaling van 110-duisend-rand wat verband hou met inligting oor vermoedelik edelstene. Dit is deel van die bewyse rakende die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Getuie K sê die geld is tussen vyf mense verdeel nadat inligting wat sy verskaf het, gelei het tot ‘n operasie met die edelstene waarin inligting vir finansiële vergoeding uitgeruil kon word:
Getuie K gee inligting voor Kommissie oor kontantaandeel uit wenk oor kosbare edelstene [KLANK]
ENG-WitnessKOnPayment