Skip to content

Getuie K beweer Mkhwanazi het inligting gesoek oor mynbou‑bedrywighede vir betaling [KLANK]

# ‘n Inspekteur van die Ekurhuleni Metropolisie in Gauteng, Getuie K, het voor die Madlanga-kommissie getuig die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi, het haar gevra om inligting wat verband hou met mynbou-bedrywighede deur te gee in ruil vir geld. Mkhwanazi se voormalige meisie sê sy het inligting oor vermeende onwettige edelgesteentes gedeel. Sy sê Mkhwanazi wou inligting hê waamee hy kon werk, met die verwagting dat dit tot finansiële voordeel sou lei:

ENG-WitnessKOnMkhwanzi