# ‘n Lid van die taakspan vir politieke moorde, Getuie C, het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Jerry Boshoga word steeds vermis nadat hy verlede jaar ontvoer is. C, wat met ‘n gesigsbedekking getuienis aflê vanuit ‘n geheime plek, sê die polisie het ‘n klopjag uitgevoer op die herehuis van die verdagte tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala in Pretoria. Hy sê hulle het afgekom op onwettige, onveilig-gebergte vuurwapens met moontlike vervalste permitte, en ook items wat aan losprysvideo’s verbind is:
Getuie C vertel van klopjag op Matlala se herehuis gedurende soektog na ontvoerde Jerry Boshoga [KLANK]
ENG WitnessCBoshoga