Skip to content

Getuie C sê Matlatla beweer hy het gereelde kontak gehad met minister Senzo Mchunu [KLANK]

# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die vermeende kriminele baas Vusimuzi “Cat” Matlala het beweer dat hy gereeld in kontak was met die minister van polisie, Senzo Mchunu, op die dag van sy arrestasie op 14 Mei. Die getuie, ‘n lid van die taakspan vir politieke moorde, het ook getuig dat Matlala gespog het oor die betaling van multi-miljoen-rande se omkoopgeld aan die nasionale adjunk-polisiekommissaris Shadrack Sibiya en die hoof van die Valke in  KwaZulu-Natal Lesetja Senona, wat verband hou met ‘n SAPD-gesondheidsdienstender:

ENG WitnessCOnMchunu