Skip to content

Getuie C sê aan Madlanga-kommissie Matlala het name van top-polisie gebruik om ondersoekers te intimideer [KLANK]

# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die Tembisa-hospitaal tendermagnaat, Vusimuzi “Cat” Matlala, het tydens ‘n klopjag by sy huis in Centurion in Desember verlede jaar senior polisiebeamptes by name genoem het. Die lid van Teenintelligensie sê Matlala het die name genoem van die adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, die hoof van georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, en die intelligensiebaas, Feroz Khan, oënskynlik in ‘n poging om ondersoekers te intimideer:

ENG WitnessCOnTender