Skip to content

Getuie B sê sy kan nou in vrede sterf met die wete dat die waarheid blootgelê is [KLANK]

# Getuie B het aan die Madlanga-kommissie gesê sy kan nou vreedsaam sterf in die wete dat haar getuienis die waarheid oor korrupsie en geweld in die polisie ontbloot het. Sy het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, bedank vir sy moed om kwessies bloot te lê wat ander vrees om aan te pak. Getuie B het ter afsluiting van haar getuienis vanaf ‘n geheime plek, die waarnemende Gautengse regterpresident Aubrey Ledwaba gekritiseer vir sy besluit om borgtog aan moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe toe te staan:

ENG WitnessBOnGratitude