# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Katiso “KT” Molefe, wat beskuldig word van moord, tenderbedrog en beweerde bande met die ‘Groot Vyf’-misdaadkartel, word verbind aan ‘n groep van vyf mense betrokke by mynbou in Noordwes. Hy sê een lid, ‘n man bekend as Ze van Sandton, is na bewering na aan die EFF-leier, Julius Malema, wat bande het met die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya:
Getuie A verbind Molefe met ‘n myngroep met beweerde verbintenisse met Julius Malema [KLANK]
ENG WitnessAOnConnections