Skip to content

Getuie A sê polisiebeamptes het probeer inmeng gedurende Katiso Molefe se inhegtenisneming [KLANK]

# Getuie A sê lede van die Valke het probeer inmeng tydens die inhegtenisneming van Katiso “KT” Molefe by sy huis in Sandhurst, Johannesburg, in Desember verlede jaar. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n polisie-helikopter het tien minute oor die huis gehang om die operasie te probeer verhoed. Getuie A sê ene kaptein Kruger het beweer dat hulle opdragte van die Valke se hoof, Godfrey Lebeya, ontvang het en besonderhede van die inhegtenisneming geëis, wat hy geweier het:

ENG WitnessAOnHawks