Skip to content

Getuie A onthul nuwe inligting oor moord op ingenieur Armand Swart [KLANK]

# Getuie A het nuwe besonderhede oor die moord op die ingenieur Armand Swart onthul voor die Madlanga-ondersoek in Pretoria. Die ondersoekbeampte vir georganiseerde misdaad, wat van ‘n ander perseel getuig het, het bevestig dat Swart in April verlede jaar 23 keer geskiet is buite sy werkplek in Vereeniging, Gauteng, toe hy vir ‘n ander werknemer aangesien is. Getuie A het die saak aan drie ander moorde verbind en verskeie inhegtenisnemings bevestig, insluitend verdagtes wat in Bramley en Kliprivier aangekeer is:

ENG WitnessAOnSwart