Skip to content

Getuie A beweer Shadrack Sibiya was ontevrede oor waar Molefe aangehou is [KLANK]

# Getuie A het die Madlanga-kommissie meegedeel dat die adjunk-nasionale kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, ongelukkig was dat die sakeman Katiso “KT” Molefe in die Pretoria Sentraal-polisiestasie aangehou is in plaas van in ‘n plaaslike stasie in Sandhurst, Johannesburg. Hy het getuig Molefe is in Desember verlede jaar om veiligheidsredes na Pretoria-Sentraal geneem, aangesien sy inhegtenisneming hoë risiko was en daar moontlike inmenging van ander polisiebeamptes op die toneel was:

ENG WitnessAOnSibiya