Skip to content

Geteikende optrede teen uitheemse indringerspesies kan gevaar beperk van uitwissing in die EU

# Geteikende optrede teen uitheemse indringerspesies kan die risiko van uitwissing van spesies in die Europese Unie met tot 16-persent verminder. Altesaam drieduisend-759 spesies regoor die EU is onder druk of bedreig. Hiervan is 579 opgeteken as bedreigde spesies wat van gebiede buite hul natuurlike gebied ingebring is. Navorsers is van mening die Makaronesiese Eilande bied die grootste geleenthede om die risiko van die uitwissing van spesies te verminder.