# Sowat 90-persent van die verpakte voedsel en drank wat in Kenia verkoop word, mag gesondheids-waarskuwingsetikette vereis onder nuwe regeringsregulasies. ‘n Verslag deur die Access to Nutrition Initiative, dui aan die konsepregulasies teiken produkte met ‘n hoë soutinhoud, suiker of versadigde vette. Die verslag waarsku Kenia is op ‘n gesondheidsmespunt met vetsug wat styg en verwerkte voedselverkope wat sedert 2018 met 16-persent gestyg het. Die konsepregulasie is ‘n moedige stap tot die bekamping van nie-oordraagbare siektes deur duideliker voedseletikettering.