# Die Departement van Gesondheid sê voedselveiligheidstandaarde sal nou strenger toegepas word na Tiger Brands se besluit om die listeriose-groepsgeding te skik. Die uitbraak in 2017 is veroorsaak deur besmette produkte uit die maatskappy se aanleg in Polokwane, Limpopo. Dit het meer as 200 lewens geëis en meer as ‘n duisend mense geraak. Foster Mohale van die departement het families van slagoffers aangemoedig om met bewyse vorendag te kom vir moontlike vergoeding:
Gesondheidsdepartement sê Voedselveiligheid gaan fyn dopgehou word ná listeriose-skikking [KLANK]
ENG MohaleOnListeriosis