Skip to content

Gesondheidsdepartement sê pasiëntveiligheid is die hoeksteen van gesondheidsorg [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te werk om vermybare skade in pediatriese sorg te voorkom en ‘n veiliger, gesonder toekoms vir elke kind te bou. Vandag is Wêreldpasiëntveiligheidsdag, ‘n oproep tot wêreldwye solidariteit en gesamentlike optrede deur alle lande en internasionale vennote om pasiëntveiligheid te verbeter. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê ‘n enkele veiligheidsvoorval kan lewenslange gevolge vir ‘n kind se gesondheid en ontwikkeling hê:

ENG FosteronPatientDay