Skip to content

Gesondheidsdepartement rapporteer toename in ses-maandelikse MIV-voorkomingsmiddel [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid sê meer as 55-duisend mense het begin om lenakapavir te gebruik, ‘n inspuitbare medikasie wat twee keer per jaar toegedien word om MIV te voorkom. Die program is by 360 openbare gesondheidsfasiliteite in ses provinsies bekendgestel, met vroue wat 71-persent van die ontvangers verteenwoordig. Gauteng het die hoogste aantal inspuitings aangeteken, gevolg deur KwaZulu-Natal. Foster Mohale van die departement sê die program word noukeurig gemonitor om te verseker dat die medikasie veilig is en beskikbaar bly:

ENG MohaleOnStrongUptake