Skip to content

Gesondheidsdepartement hou paneelbespreking om universele gesondheidsdekking in SA te bespoedig [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid bied vanaand ʼn openbare paneelbespreking by die Universiteit van Pretoria aan om universele mediese dekking en gesondheidsekerheid in Suid-Afrika te bespoedig. Dit vind plaas in samewerking met die London School of Economics and Political Science en die Clinton-projek oor gesondheidsdekking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê universele gesondheidsdekking en gesondheidsekerheid is vandag twee van die dringendste prioriteite in wêreldgesondheid:

ENG FosteronAccelerating