Skip to content

Gesondheids-ombud dui aan pasiënte by geestesgesondheidshospitaal in Kimberley het verkluim [KLANK]

# Die Gesondheids-ombud, Taole Mokoena, sê psigiatriese pasiënte by die Noord-Kaapse Geestesgesondheidshospitaal het weens uiterste koue gesterf weens kragonderbrekings. Mokoena, wat vandag sy verslag vrygestel het, het hipotermie, personeeltekorte, swak infrastruktuur en ’n gebrek aan noodtoerusting blameer. Die ondersoek volg na die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi se klagte. Die ombud het die omstandighede by die fasiliteite in Kimberley as haglik beskryf en dring aan op dringende hervormings en beter toesig om verdere voorkombare sterftes te keer:

ENG-MokoenaOnHospital