Skip to content

Gesondheid-departement vra vir dialoog met Operasie Dudula oor ontwrigtings by kliniek [KLANK]

# Die Department van Gesondheid sê hy het uitgereik na die leierskap van Operasie Dudula om ‘n langdurige oplossing te vind en toegang tot noodsaaklike gesondheidsdienste in Gauteng te herstel. Drie vroue wat met die groep verbind word, is gearresteer is omdat hulle pasiënte gekeer het om by die Lillian Ngoyi-kliniek in Diepkloof, Soweto, in te gaan, maar is sedertdien na ‘n waarskuwing vrygelaat. Foster Mohale van die Departement veroordeel die ontwrigting en vra vir kalmte om te verseker dat pasiënte die sorg kry wat hulle nodig het:

ENG MohaleOnDudula