Skip to content

Gesoekte leier van Mosambiekse ontvoeringsindikaat deur polisie doodgeskiet in Fourways [KLANK]

# ‘n Veertigjarige Mosambiekse ontvoeringsindikaatleier is doodgeskiet in ‘n skietgeveg met die polisie by ‘n woonkompleks in Midrand, Johannesburg. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê die polisie se teen-ontvoeringstaakspan was besig om na ‘n ontvoerde Pakistanse sakeman van Pretoria-Wes te soek. ‘n Skietgeveg het in Fourways uitgebreek en een verdagte is doodgeskiet. Hy is Mauro Mucambe Junior, ‘n sindikaatleier van Mosambiek wat met verskeie ontvoerings verbind word:

ENG AthlendaonMozambicanKidnapping