Skip to content

Geslagskommissie waarsku slagoffers se terugtrek van seksuele oortredingsake ondermyn geregtigheid [KLANK]

# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid waarsku slagoffers se terugtrek van seksuele oortredingsake, verswak Suid-Afrika se stryd teen geslagsgeweld. In Mpumalanga het vrees, intimidasie en ‘n gebrek aan ondersteuning gelei tot ‘n styging van 14,2-persent in sake wat teruggetrek word. Die Kommissie sê swak koördinering, DNS-agterstande en tekorte aan aanklaers en forensiese personeel vertraag geregtigheid verder. Uitvoerende hoof van die kommissie, Dennis Matotoka dring aan op sterker samewerking en aanspreeklikheid om oorlewendes te beskerm:

ENG-MatotokaOnGBV