# Die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en die afgetrede provinsiale adjunkpolisiekommissaris, Bototso Moukangwe, beskuldig dat hulle vyf-miljoen-rand van die sokker-administrateur en sakeman, Bobby Motaung, ontvang het. Dit was na bewering sodat Manamela nie terugkeer werk toe nie. Sy is sedert 2023 verskeie kere geskors. Sy beweer die betaling hou verband met pogings in die hantering van die Mbombela-fluitjieblasermoordsaak waarby Jacky Mohlala in 2009 betrokke was:
Geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris beskuldig kommissaris Masemola van omkopery [KLANK]
ENG ManamelaOnBribery